We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

En Met Tyd

from En Met Tyd by Rozanne Gewaar

/
  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Includes unlimited streaming of En Met Tyd via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 10 days
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

about

Video beskikbaar by: youtu.be/Q_dHLyytT3o

lyrics

Die jare le soos vure uitgebrand tussen ons
Ek dink terug aan jou hande en die vlamme
Die goudlig in jou glas  en ons woorde wat veras
En die aand wat roer om ons
 
En met tyd en ongesproke spyt
Kyk ons by ons vensters uit
en wag vir tyd om te besluit
vir jou om hier na my toe terug te kom
vir jou om hier na my toe terug te kom
 
Die seine teen  ons lywe het vervaag 
Drooggewag, opgelag, versag
Jy kon my nie vashou nie; ek kon jou nie tem
Die uurglas le gebreek teen die diep vibrasie van jou stem
 
Verstar ons kan nie wegkyk nie, geknel, droomverlore
Deur vure en die strominge van tyd
Ek leen al jou ou beelde
Hou hul vas teen my
Die knettering van herinnering
is te mooi om te bestry
as die aand hier roer om my

credits

from En Met Tyd, released January 15, 2013
Lirieke en musiek: Rozanne Gewaar
Cello: Ha!Man Francois le Roux

license

all rights reserved

tags

about

Rozanne Gewaar San Francisco, California

contact / help

Contact Rozanne Gewaar

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Rozanne Gewaar, you may also like: