We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Het Lief

from En Met Tyd by Rozanne Gewaar

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Includes unlimited streaming of En Met Tyd via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 10 days
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Het lief is ‘n bewing

‘n flikker adrenalien

En ek snak, wag

Snak, wag

En ek snak, wag

Vir die vlinder om te land

Daar is ‘n lewing, ‘n wering, beswering teen nou

Daar is ‘n roering, vervoering, verwondering van jou
En ek snak, wag

Snak, wag

En ek snak, wag

Vir die vlinder om te land

Daar is ‘n wese, ‘n keuse, die vrese wat ons hou

Daar is ‘n baring, aanvaarding, ‘n skaring by jou
En ek snak, wag

Snak, wag

En ek snak, wag

Vir die vlinder om te land

credits

from En Met Tyd, released January 15, 2013
Lirieke en musiek: Rozanne Gewaar
Cello: Ha!Man Francois le Roux

license

all rights reserved

tags

about

Rozanne Gewaar San Francisco, California

contact / help

Contact Rozanne Gewaar

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Rozanne Gewaar, you may also like: