We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Kissies

from En Met Tyd by Rozanne Gewaar

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Includes unlimited streaming of En Met Tyd via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 10 days
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Klein kompartemente met kissies lewe
In watter kompartement sal ek pas
Jy se daar is ‘n rede en dit werk vir jou, ek’s in ‘n lewekissie toegevou
Maar die kissies gaan nie weg nie, hul’s net weggepak
Die stemme word nie stil nie, al word hul stadig swak
My stemme leef in my, elke een het my bygebly
Donker hare van silwersy en ‘n man se lag wat roep in my
En ek wag vir tyd wat moet bevry dog wortel skiet en rank in my
Dis 'n mite, die kissies is gemaak van vleeskleur sy

En in die lag se suurreën is die kouse straks geleer
Voel hoe sagte vingers deur kissiewande beur
 
En o daar is nie vrede nie, daar is nie vrede nie,
daar is nie vrede nie solank daar skeiding is
 
Kan ek ‘n kasteel van gedagtekissies bou?
Kan ek deur hul klim, en ‘n tuiste vind by jou?
  
Kan ek werklik liefhe, solank ek jou onthou?
Dis iets wat ons almal moet leer om ons kissies goed te bou
Want die reels het als verander ons paadjies kronkel skeef
Ons leer om baie lief te he, en ons kissies styf te weef

credits

from En Met Tyd, released January 15, 2013
Lirieke en musiek: Rozanne Gewaar
Cello: Ha!Man Francois le Roux

license

all rights reserved

tags

about

Rozanne Gewaar San Francisco, California

contact / help

Contact Rozanne Gewaar

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Rozanne Gewaar, you may also like: