We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Liefde Maak Met Taal

from En Met Tyd by Rozanne Gewaar

/
  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Includes unlimited streaming of En Met Tyd via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 10 days
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Daar's 'n kus in 'n klinker en 'n leeftyd in a-mineur
In die donker nag van Manville kry woorde hul eie muskaatgeur
In die suiwerste van stilte, in die skoon kleur van gebed
Daar's niks mooier nie as die mens wat die mooiste woorde het
Jy kan maar vir my aanhaal en heelnag vir my sing
Vir jou stem alleen sal ek my as 'n offerande bring
En ek luister tot dit stilword en jy net asemhaal

Ek krap krap deur jou skanse, jaag 'n woorde silouette
In 'n labirint van klinkers wat dubbelvou en kruisvertrou en nerens uitgang het
En ek gryp vas aan jou hare, probeer woorde uit jou mond staal
Terwyl jy ligtelik my kinderlag uit ou stofgegaarde kamers haal
En ek luister terwyl dit stilword en jy net asemhaal

En wat is daar in blomme, diamante en in deug
As ek oor 'n kersgelaaide tafel in jou oe sou kyk,
en niks sou kry wat tot my diepste wese spreek
Gee my liewers Krog en die stilte van net asemhaal
En iemand soos jy dalk wat liefde maak met taal
En iemand soos jy dalk wat liefde maak met taal
En iemand soos jy dalk wat liefde maak met taal

credits

from En Met Tyd, released January 15, 2013
Lirieke en musiek: Rozanne Gewaar
Cello: Ha!Man Francois le Roux

license

all rights reserved

tags

about

Rozanne Gewaar San Francisco, California

contact / help

Contact Rozanne Gewaar

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Rozanne Gewaar, you may also like: