We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Wiegielied Vir 'n Skimkind

from En Met Tyd by Rozanne Gewaar

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Includes unlimited streaming of En Met Tyd via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 10 days
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Lief, lief, lief
Het soos 'n leë swaai in 'n kinderpark gewieg
In warmbak vrugson vir niemand gebieg
O lief
 
Jou ampervorm het soos silwer strome
om en om my kleinlag gebaar
Verkyk veraf kinders wat in die leegte skaar
Wip op en af
Alleenvrou straf
O lief
 
Ver in die wêreld, kleintjie, dans my hart met jou
En ek draai, draai om jou
Huppel raai, raai om jou
Vingers blonde vlegsels nou wat karring, karring om jou
Daar's 'n klein groen baadjie in die lang kas wat wag vir jou
O lief
 
Lief, lief lief
Het soos 'n leë swaai in 'n kinderpark gewieg
In warmbak vrugson vir niemand gebieg
O lief

credits

from En Met Tyd, released January 15, 2013
Lirieke en musiek: Rozanne Gewaar
Cello: Ha!Man Francois le Roux

license

all rights reserved

tags

about

Rozanne Gewaar San Francisco, California

contact / help

Contact Rozanne Gewaar

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Rozanne Gewaar, you may also like: