lyrics
Het lief is 'n bewing, 'n flikker adrenalien
En ek snak, en ek wag, snak, en ek wag, en ek snak, en ek wag
Vir die vlinder om te land
Daar 'n lewing, 'n wering, beswering teen nou
Daar is 'n roering, vervoering, verwondering van jou
En ek snak, en ek wag, snak, en ek wag, en ek snak, en ek wag
Vir die vlinder om te land
Daar is 'n wese, 'n keuse, die vrese wat ons hou
Daar is 'n baring, aanvaarding, 'n skaring by jou
En ek snak, en ek wag, snak, en ek wag, en ek snak, en ek wag
Vir die vlinder om te land
credits
released August 18, 2012
license
all rights reserved